Stories met Hart
Nuus en stories
Verhale uit ons projekte en gemeenskappe.

14 Julie 2025
ATTSA – Hulp met Hart, Hoop vir Helpers – 'n Nalatenskap wat werk
Op elke dorpsplein, in stil strate en agter geslote deure, is daar mense wat elke dag opstaan om wonde te verbind, kos te deel of 'n kind te troos.
Lees meer
19 Januarie 2023
Groei Goggas vlieg Graad R binne
"Ons het gister gesien hoe 'n sirkel voltooi is. Jy kan duidelik sien hoe elke kind gegroei het."
Lees meer
14 Desember 2022
Pleegsorg bied 'n veilige hawe aan kinders
Pleegsorg is die versorging van 'n kind deur iemand wat nie sy natuurlike ouer is nie — en dit is dikwels die verskil tussen gevaar en veiligheid.
Lees meer