Projekte

Projekte wat waardigheid herstel

Ons drie fokusareas is die babafonds, Genade sakke vir mishandelde vroue, en die opleiding van ander NPO's en NPC's. Daarby bestuur ons 'n reeks gemeenskapsprojekte namens borge.

Ander programme wat ons bestuur

Hulp met Hart

  • Bewusmakingsinisiatiewe
  • Skenkings
  • Voedselverspreiding

RED ons Kampe / RED ons Kinders

  • Kinderkampe
  • Maatskaplike en terapeutiese blootstelling
  • Vroeë intervensies

Gemeenskapsdienste

  • Bejaardesorg
  • Maatskaplike dienste, terapie en opleiding
  • Selfoontoepassings met vroeë intervensie doeleindes

Werkskepping

  • Byekaste projek
  • Voedselverspreidingsprojekte
  • Bedfabriek
  • Groenteprojek
  • Besemprojek
  • Bakprojek

Toekomstuistes

  • Verskeie pleeghuise en huise van veiligheid gerig op vroue en kinders

Opvoeding & Opleiding

  • Graad R en vroeë kinderontwikkeling
  • Beroepsopleiding
  • NPO-bestuursopleiding