Jou belastingvoordeel
Artikel 18A sertifikaat
Die administrasie en bestuur van alle fondse is 100% deursigtig en word aangewend tot die ondersteuning en ontwikkeling van die gemeenskap.
Drie stappe
- 1
Maak vandag 'n finansiële donasie aan ATTSA.
- 2
Stuur jou bewys van betaling en versoek na help@attsa.org.
- 3
Ontvang jou Artikel 18A strokie om saam met jou inkomstebelastingopgawe by SARS in te dien.
Waar die fondse aangewend word
Hulp met Hart
RED ons Kampe / RED ons Kinders
Gemeenskapsdienste
Werkskepping
Toekomstuistes
Opvoeding & Opleiding
Gemeenskap Ontwikkeling
